Jason Carter (akteur)

Jason Carter
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Jason Brian Carter
Geboorte 23 September 1960 (1960-09-23)
Nasionaliteit Engels
Kinders Benjamin Carter
Beroep(e) Akteur, vervaardiger, en skrywer
Aktiewe jare 1978–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jason Carter (gebore 23 September 1960) is 'n Engelse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente King David (1985) en Darkeye: CyberHunt, en in die televisiereeks Babylon 5 (1994).


Developed by StudentB